Local newsNews

Kaalspruit-tak doen beplanning vir 2020

Die Hoëveld-streekkonferensie vind op 5 Maart by Rietfontein-plaas op Balfour plaas.

Die Kaalspruit-tak van die Vroue Landbou-unie (VLU) het op 21 Januarie in die saal van die Hervormde Kerk vergader.

Hul spreker was die oud-onderwyser, me. Alna Gräbe, wat vroue oor die verskille en uitdagings by ‘n kindersorgskool toegelig het.

Die Hoëveld-streekkonferensie vind op 5 Maart by Rietfontein-plaas op Balfour plaas.

Belangstellendes kan hul teenwoordigheid by me. Sophie Hugo voor 20 Februarie by hugos@secunda.co.za of 083 701 9701 bevestig.

Die VLU se tema vir die jaar is ‘n Mentor vir Ander’.

Mee. Charlotte Jacobs, Marie du Preez, Santie Cawood, Alna Gräbe en Marietjie Swart (voorsitter: Kaalspruit-tak) by hul vergadering op 21 Januarie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button