Local newsNews

LCUC maak begraafplaas skoon

Die LCUC is deur die parke-afdeling van die munisipaliteit en die Van Rooyens vir hul hulp bedank.

Lekwa Clean Up Crew (LCUC) het op Woensdag 29 Januarie begin moue oprol en het die begraafplaas in Meyerville skoongemaak.

Wyle tannie Corrie van Rooyen se teraardebestelling het verlede week daar plaasgevind.

Die LCUC is deur die parke-afdeling van die munisipaliteit en die Van Rooyens vir hul hulp bedank.

Die toestand van die laaste rusplek van geliefdes steek inwoners dwars in die krop.

Meyerville-begraafplaas voor die LCUC skoongemaak het. (Foto: Verskaf)
Lekwa Clean Up Crew (LCUC) was ook op Woensdag 29 Januarie bedrywig by die Meyerville-begraafplaas. (Foto: Verskaf)

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button