CrimeNews

Agtien verdagtes aangekeer in Standerton

Dié verdagtes is in verband met onder meer die invloed van drank in die openbaar, dwelms en huishoudelike geweld aangekeer.

Die AfriForum-buurtwag op Standerton het op 7 en 8 Februarie in samewerking met die polisie aan ‘n operasie op dié dorp deelgeneem.

Altesaam 12 buurtwaglede, 21 polisielede, asook ‘n helikopter, was betrokke waar 18 verdagtes in hegtenis geneem is.

Dié verdagtes is in verband met onder meer die invloed van drank in die openbaar, dwelms en huishoudelike geweld aangekeer.

“Die Standerton-buurtwag sal aanhou om saam met die polisie te werk om misdaad hok te slaan en inwoners se veiligheid te verseker,” het mnr. Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, gesê.

Lees ook:

https://standertonadvertiser.co.za/101095/police-catch-two-r50-road-standerton-leandra-business-robbery/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button