Local newsNews
RESEPTE: Maak jou eie Romany Cream koekies
Is jy al ’n rukkie lus vir smullekker koekies, volg die maklike wen-resep van Cynthia Pretorius.
Is jy al ’n rukkie lus vir smullekker koekies, volg die maklike wen-resep van Cynthia Pretorius.
Bestandele
125g margarien
60ml bruinsuiker
2 eiergele
15ml melk
1t vanielje geursel
375ml meelblom
1t bakpoeier
knippie sout
150ml drink sjokolade
1k klapper
100g sjokolade gesmelt
METODE
Room margarien en suiker.
Voeg eiergele, melk en geursel by.
Voeg droë bestandele en drink sjokolade by.
Voeg klapper by.
Meng goed saam.
Vorm en bak vir 12-15 minute by 180C.
Resep Krediet: Cynthia Pretorius
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



