SECUNDA - Me. Sulette Lamprecht en me. Rika Lamprecht by hul drinkgoedstalltjie by die Boere Mall se Kersmark wat op Saterdag, 28 November by Lake Umuzi plaasgevind het.
SECUNDA – Lake Umuzi Boere Mall se Kersmark het vele gehad om van te kies en keur op Saterdag 28 November.
SECUNDA – Mense kon CDs koop en na musiek luister op Saterag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het. Hiér is die groep wat die CD-stalletjie beman het. Hulle is (voor) mnr. At Roodman en me. Marina Pienaar by (agter) me. Petro Rootman, mnr. Johnny Myburgh en me. Valerie van den Berg (organiseerder van die Boere Mall).Me. Lynette Coetzee verkoop groente op Saterdag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het.SECUNDA – Past. Avon en me. Beryl Browning neem ’n blaaskansie en geniet ’n worsrol op Saterdag, 28 November by die Boere Mall se Kersmark wat by Lake Umuzi plaasgevind het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!