Local newsNews

Nissan SA borg bakkie aan Mpumalanga Landbou-unie in Ermelo

Dié nuwe bakkie is deur mnr. Willem Bosch, die bestuurder van Morgan Nissan, aan mnr. Robert Davel van die Mpumalanga Landbou-unie in Ermelo oorhandig.

ERMELO – Nissan Suid-Afrika het op 5 Augustus ’n nuwe Nissan Navara-bakkie aan die Mpumalanga Landbou-unie oorhandig om vir die volgende ses maande te gebruik.

Dié nuwe bakkie is deur mnr. Willem Bosch, die bestuurder van Morgan Nissan, aan mnr. Robert Davel van die Mpumalanga Landbou-unie in Ermelo oorhandig.

Agri Securitas Trustfonds en Nissan SA is trots op hul vennootskap van byna 21 jaar, waartydens Nissan groot bydrae tot die trustfonds gemaak het om plaasbeveiliging te bevorder.

Daar is verder genoem dat wanneer die landboubedryf, boere ingesluit, ’n Nissan-voertuig aankoop en van die vlootkode F14911 gebruik maak, Nissan SA verdere bydraes aan die Agri Securitas Trustfonds vir plaasveiligheid sal maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button