Local newsNews

Morgenzon Landbou Akademie bied geslaagde ghongskietdag aan

Glen Clark is as die vinnigste skut by die byeenkoms aangekondig,

Morgenzon Landbou Akademie het op Saterdag 4 September ‘The Good, Bad and Ugly’-ghongskietdag aangebied.

Johan Lottering is as die beste mansskut aangewys, gevolg deur WP Roux en Jurie Potgieter.

Jeanine van Aarde is as die beste vroueskut aangewys, gevolg deur Ivette van Rooyen en Helet Cronjé.

Daan Potgieter is as die beste juniorskut aangewys, gevolg deur MG Wehmeyer en Josua van Heerden.

Glen Clark is as die vinnigste skut by die byeenkoms aangekondig,

Die mansspan, Overwatch, het die eerste plek behaal, terwyl Ranyati Snipers tweede was en Rolling Stallions derde.

Die beste gemengde span was die Spekskieters, gevolg deur Hot Shots en Tits and Bullets.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button