Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Dellies se Emke Pretorius as senior victrix ludorum gekroon
Emke Pretorius was as die senior Victrix Ludorum aangewys met ’n totaal van 1 604 ASA-punte in drie baanitems.
Hoërskool Delmas se atlete het uitstekend gevaar tydens ’n atletiekbyeenkoms wat by die Ligbron Akademie op Ermelo plaasgevind het.
Tydens dié kompetisie wat op 21 Januarie plaasgevind het, kon die Dellie-atlete daarin slaag om 37 medaljes huis toe te bring.
Die top 10 atlete is Emke Pretorius, Ilze-Marie Erasmus, Juanita Burger, Anja Potgieter, Kruger Spies, Diandré du Plooy, Youlandie Venter, Nardus van dr Vyver, Akhona Ntuli en WJ Buitendag.
Emke Pretorius was as die senior victrix ludorum aangewys met ’n totaal van 1 604 ASA-punte in drie baanitems.
LEES OOK:
Top matriculants of 2022 awarded at Sasol Secunda’s Grade 12 Merit Awards
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




