Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Nuwe gelukbringer vir Laerskool Rayton

Nuwe gelukbringer by Laerskool Rayton maak gereed om kleuterskole te besoek.

Kyk uit vir Laerskool Rayton se nuwe gelukbringer, Super Raytie, wat in Februarie kleuterskole in die omgewing gaan besoek.

“Hy besoek die kleuterskole om amal deel te maak van die laerskool Rayton-familie,” het Tamlyn Goosen, debiteure klerk van Laerskool Rayton, vertel.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button