Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Ruiter van Laerskool Witpoort presteer
Uitstekende uitslae vir Laerskool Witpoort ruiters.
Talia Schilling van Laerskool Witpoort en haar perd Larique het op 11 en 12 Februarie aan die SANESA Western perdryliga deelgeneem.
Talia is tydens die skou aangewys as die kampioen in haar vlak het hierdie uitslae in haar onderskeie klasse behaal quatrangle (eerste plek), single stake (eerste plek), B-rangle (eerste plek), Hurry Scurry (eerste plek) en Figure & Flags (tweede plek).
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



