Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Die Dupie-Dwergies vier Valentynsdag
Bronkies laerskool vier Valentynsdag.
Die Dupie-Dwergies van Laerskool Du Preez van Wyk op Bronkhorstspruit het op 10 Februarie Valentynsdag gevier met ’n Valentynsverkope waar hulle lekkers en mooi goedjies verkoop het.
Die Dwergie-personeel het ook uit hulle pad gegaan om hul klasse vir hierdie dag te versier.
“Mammas, pappas en selfs oumas het ingespring om met die verkope te help,” het Chrisna van der Vyver, bemarker, vertel.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







