Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Hoërskool Erasmus meet kragte met Heronbridge

Die eerste, tweede en o16-spanne het as wenners uit die stryd getree.

Hoërskool Erasmus het op 6 April teen Heronbridge College in Nietgedacht, Johannesburg, op Heronbridge se tuisgronde rugby gespeel.

Erasmus se eerste span het hul wedstryd met 19–17 gewen.

Die tweede span het ook hulle wedstryd met 17–0 gewen.

Die o16-span het Heronbridge met 48–22 geklop.

Die o15s het egter hul wedstryd teen Heronbridge met 17–7 verloor en die o14-span het 35–5 verloor.

Related Articles

 
Back to top button