Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Eloff is die wenners in die terug skool toe veldtog

“Dit voeg groot waarde tot die onderrig van ons leeders toe.”

Loffies spog met ’n splinternuwe projektor en spoggerige koffiebekers nadat hulle as die wenners van die ‘Back to School Campaign’ aangewys is.

Kobus Vermaak en Erika Podges het die skool op 5 April besoek waartydens die oorhandiging van die pryse plaasgevind het.

Die skoolhoof van Laerskool Eloff, Louise van Niekerk, het Q4 Fuel bedank vir die pryse.

“Dit voeg groot waarde tot die onderrig van ons leeders toe, baie dankie.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button