Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Leerders van Laerskool Witpoort na wiskunde-kompetisie genooi

Dié slimkoppe neem op 11 Mei aan die eindrondte deel.

Laerskool Witpoort spog met 12 leerders wat deurgedring het na die tweede en eindrondte van die Horizon Mathematics Competition (HMC).

Die HMC is ’n kompetisie waar Grade Vyf, Ses en Sewe leerders genooi word om deel te neem aan ’n wiskunde- en wetenskapkompetisie.

Die eindrondte is op 11 Mei by Star College in Lynnwood.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button