Local newsLocal sportNewsStreeknuus
Nog ’n ringballiga-wedstryd op Delmas beklink
Die Delmas Dragons ringbalspan het op 27 April teen die Phoenix ringbalspan van Middelburg te staan gekom. Die kragmeting het weer op die Dragons se tuisbaan by Laerskool Delmas plaasgevind.
Die Delmas Dragons ringbalspan het op 27 April teen die Phoenix ringbalspan van Middelburg te staan gekom.
Die kragmeting het weer op die Dragons se tuisbaan by Laerskool Delmas plaasgevind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







