Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Phoenix Rugbyklub-spelers draf teen VUT uit

Die rugbyklubs van Phoenix en die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) van Vereeniging het op Phoenix se tuisveld by Hoërskool Delmas te staan gekom.

Die rugbyklubs van Phoenix en die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) van Vereeniging het op Phoenix se tuisveld by Hoërskool Delmas te staan gekom.

Die Presidentsligawedstryd het op 27 April tussen die tweede- en eerste spanne van dié rugbyklubs plaasgevind.


Related Articles

 
Back to top button