Local newsLocal sportNews
Fietsryer van Standerton se voorbereiding werp vrugte af
Die wedren het by Prins Albert begin, deur Meiringspoort op met die Swartbergpas gevorder, waar ’n klim van 3 000m trotseer is.
Francois Streicher het onlangs die Swartberg Gran Fondo 100 Myl (170 km) aangedurf.
Die wedren het by Prins Albert begin, deur Meiringspoort op met die Swartbergpas gevorder, waar ’n klim van 3 000m trotseer is.
Gran Fondo is’n Italiaanse term wat groot wedren beteken.
Dit is gewild in Europa en het nou die belangstelling van fietsryers wêreldwyd gaande.
Streicher het die wedren suksesvol voltooi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.