Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Klassieke herfsklanke vermaak gaste by Laerskool Eloff

Neels Boonzaaier, oud-inwoner van Delmas, Chris van Staden, Nel-Mari McGee en Hannelie Botha het die gaste op die punte van hul stoele gehou.

Musici van Pretoria het ’n uitgesoekte gehoor by Laerskool Eloff met ’n keurige ligte klassieke konsert vermaak.

Die ligte klassieke musiekaand met sang, musiek, klavierspel en dwarsfluit het op 28 April plaasgevind.

Neels Boonzaaier, oud-inwoner van Delmas, Chris van Staden, Nel-Mari McGee en Hannelie Botha het die gaste op die punte van hul stoele gehou.

“Wat ’n onvergeetlike kamerkonsert,” het Louise van Niekerk, hoof van Laerskool Eloff gesê.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button