Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dupies hou hulle jaarlikse kaskarwedren

Die leerders van Laerskool Du Preez van Wyk het hulle kaskardag baie geniet.

Laerskool Du Preez van Wyk (Dupies) het op 26 April hul jaarlikse kaskarwedren by die skool op Bronkhorstspruit gehou.

“Die dag was vol opwinding, pret en plesier waaraan ouers, leerders en onderwysers deelgeneem het,” het Chrisna van der Vyver van Dupies gesê.

“Leerders het hul bes gegee om die gees- en spoedvraat-trofeë te kon wen.”


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button