Local newsNewsSchoolsSportStreeknuus

Dellie atleet presteer by ASA

Emke het deel uitgemaak van die 100m-, 200m- en 400m-aflospanne tydens die ASA byeenkoms.

Emke Pretorius van Hoƫrskool Delmas het gedurende die naweek van 19 en 20 April aan die Atletiek Suid-Afrika (ASA) byeenkoms in Pietemaritzburg deelgeneem.

Emke het deel uitgemaak van die 100m-, 200m- en 400m-aflospanne tydens hierdie ASA byeenkoms.

Die uitslae vir die aflositems waaraan Emke deelgeneem het, lyk as volg:

  • Vyfde plek in die 4 x 100-aflos.
  • Vierde plek in die 4 x 200m-aflos.
  • Derde plek in die 4 x 400m-aflos.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button