Local newsLocal sportNews
Bronkies verloor die stryd teen Vikings
Albei spanne het hulle alles gegee in die wedstryde wat TUT en Bronkhorstspruit gespeel het.
Albei die spanne van Bronkhorstspruit Rugbylklub het op 11 Mei die spit teen die TUT Vikings afgebyt.
Die Vikings het Bronkies se eerstes in ’n tuiswedstryd op Bronkhorstspruit met 38-5 geklop.
Bronkies se tweede span het met 24-8 verloor.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







