Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dellie-leerders vir Valke-rugby gekies

Die Cravenweek vind aan die einde van Junie plaas.

Drie rugbyspelers van Laerskool Delmas is onlangs gekies om die Valke o13-span by die Cravenweek te verteenwoordig.

Die skoolhoof, Johan Pieterse, personeel en afrigters wens vir Janco Barkley, Kabelo Mahlangu en Ndumiso Mstweni geluk.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button