Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Cullinan klop die Silwer Valke

Cullinan het na ’n harde wedstryd hulle plek bo op die liga behou.

Cullinan Rugbyklub het op 18 Mei in ’n wegwedstryd die Silver Valke met 22-5 geklop.

Die Cullies is dus nou die liga se voorlopers.

Manne van die wedstryd was Terius Purvis as beste voorspeler en Jason Wright as beste agterspeler.

André van der Merwe, hoofafrigter, het gesê dié was sekerlik die moeilikste wedstryd in die liga tot dusver.

Hy is bly oor die wen en dat die manne by die beplanning van die wedstryd gehou het.


Related Articles

 
Back to top button