Local newsLocal sportNews
Standerton Sables smaak oorwinning
Die Sables se volgende wedstryd is teen Ermelo 1 op Ermelo.
Die Standerton Sables het op 18 Mei vir eMbalenhle met 29-15 geklop.
Dié harde wedstryd was die vierde in die Mayor League en het tuis op Hoërskool Standerton se A-rugbyveld plaasgevind.
Na ’n harde wedstryd, is talle rooi- en geelkaarte uitgedeel aan albei spanne. Noodhulpdienste was op bystand om die talle beseerdes te versorg.
’n eMbalenhle-speler is van die spel verwyder wens ’n besering aan sy neus.
Nader aan die einde van die wedstryd het albei spanne met 13-man gespeel.
Die Sables se volgende wedstryd is teen Ermelo 1 op Ermelo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









