Local newsNews

Mense geniet die Wieleskou op Secunda

Eloff en ander sangers tree op.

Hoërskool Oosterland se jaarlikse Wieleskou het vanjaar op 24 n 25 Mei by Lake Umuzi plaasgevind.

Een van die hoogtepunte vir die naweek was die sanger, Eloff, wat opgetree het.

Buiten die stalletjies, was daar ook ander vermaak soos Laerskool Secunda se tromppoppies wat opgetree het, asook ‘Extreme Crawlers’ waarin die avontuurlustiges vir ’n rit kon gaan.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button