Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Hoërskool Erasmus se rugbyspanne deur na eindstryd
Al vier spanne speel nou in die eindstryd van die Stadsbeker wat op die eerste naweek na die skoolvakansie plaasvind.
Hoërskool Erasmus rugbyspanne se het almal hul halfeindstryde gewen wat op hul tuisveld gespeel is.
Die eerste span het Hoërskool Uitsig met 57-11 geklop.
Die tweede span het Tuine met 59-5 verslaan. Die o16-span het Gerrit Maritz net-net met 30-29 geklop en die o15-span het hul wedstryd teen Curro Hazeldean met 29-22 gewen.
Al vier spanne speel nou in die eindstryd van die Stadsbeker wat op die eerste naweek na die skoolvakansie plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!