Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Koekies maak oupa’s en ouma’s op Delmas se harte bly

’n Oorvloed van omgee-drukkies en koekies het vir warm harte tydens dié besoek gesorg.

Laerskool Delmas se landsdiensleerders het op 24 Mei Ons Eie Ouetehuis op Delmas besoek.

Elke landsdiener het ’n pakkie koekies saamgeneem om ’n ietsie soets vir die bejaardes van Ons Eie te gee.

’n Oorvloed van omgee drukkies en koekies het vir warm harte tydens dié besoek gesorg.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button