Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Sundra hou prettige karnival

Springkastele, gesigverf, alles met die agtergrond van vrolike musiek het die jong leerders gou van die koue laat vergeet.

Ten spyte van die knypende koue wat die omgewing beetgepak het, het Laerskool Sundra vir warm harte gesorg.

Dié skool het op 7 Junie karnival vir hul leerders aangebied en sodoende die week vol van vrolikheid afgesluit.

Springkastele, gesigverf, alles met die agtergrond van vrolike musiek het die jong leerders gou van die koue laat vergeet.

Danksy borge was elke leerder ook met ’n worsbroodjie, spookasem en roomys bederf.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button