Local newsNews

Raadslede hou Standerton skoon

Die paartjie het met behulp van aktiviste en All Star Towing vullis, tuinafval en bourommel vanaf die straat verwyder.

Raadslede Wilma en Dankus Venter het deur die loop van die week ’n skoonmaakprojek in Beyers Naudestraat aangepak.

Die paartjie het met behulp van aktiviste en All Star Towing vullis, tuinafval en bourommel vanaf die straat verwyder.

Ondersteuners het hul tyd en hande geleen om die arbeid gedoen te kry, en All Star Towing se vragmotor is gebruik om die vullis weg te ry.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button