Local newsNews
Pastoor nooi vroue na kamp op Charl Cilliers
Vir meer inligting, skakel pastoor Koekemoer by 079 620 9810.
Zesi Bedieninge bied vanaf 1 tot 3 November ’n vroue-kamp by die Mala’Kaya kampgronde op Charl Cilliers aan.
Die sprekers is pastoor Ansie Koekemoer, pastoor Louda Roux en Frieda Swanepoel en kampkostes beloop R600 per persoon en sluit etes in.
Die tema van die kamp is Olie vir jou Lamp en belangstellendes wat net vir die dag wil gaan is ook welkom.
Etes is beskikbaar teen R50 per ete vir dagbesoekers.
Vir meer inligting, skakel pastoor Koekemoer by 079 620 9810.
LEES OOK: Pastoor nooi vroue na kamp op Charl Cilliers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





