Local newsNews

Tehuis op Standerton baljaar by koorfees

Die Kosmos Aftree Oord het die Hoëveld Jeugkoor verwelkom vir ’n piekniek op hul perseel.

Kosmos Aftreeoord was op 26 Oktober gasheer vir die Hoëveld Jeugkoor.

Terwyl die kore se stemme weergalm het, het bejaardes en besoekers rustig op hul piekniekkomberse verkeer.
Gaste van alle ouderdomme het die fees bygewoon en die dag geniet.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button