Local newsNews

KYK: Professor Grapjas wys jou hoe die eksperiment werk

Die water neem die plek van die suurstof in en die vlam gaan dood.

Professor Grapjas demonstreer die krag van gebed in dié interessante eksperiment.

Om dit by die huis te probeer, benodig jy:
• ’n Kers
• Water
• ’n Glas
• Voedselkleursel (optioneel)
• ’n Piering

Professor Grapjas verduidelik dat die kers uitgaan en die water styg omdat die suurstof weggeneem word. Die water neem die plek van die suurstof in en die vlam gaan dood.

Hy verduidelik dat wannneer ‘n mens bid, dra jy jou probleme oor aan God en nes die vlam uitgaan en die water opstyg, gaan ons proleme weg en ons geloof word sterker.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button