Local newsNews

NHK op Standerton hou basaar

Ds. Naas Lombard het die braairooster beman en die heerlikste boereworsrolle en skaapspit vir die basaargangers voorberei.

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Standerton het op 30 en 31 Mei hul jaarlikse Winterfeesbasaar gevier.

Vure is reeds vroeg op 30 Mei aangesteek ter voorbereiding op die skares basaargangers, en heerlike peuselhappies was by die basaar beskikbaar.

Ds. Naas Lombard het die braairooster beman en die heerlikste boereworsrolle en skaapspit vir die basaargangers voorberei.

“Dit is so lekker om te sien hoe al die harde werk en voorbereiding die gemeenskap aanraak,” het Lombard gesê.

Kinders het hul soettand by die poedingstalletjie bederf en kon na hartelus baljaar op die springkastele, terwyl die mammas deur die uiteenlopende stalletjies kon snuffel.



LEES OOK: Drug addiction has impact into Standerton community

LEES OOK: Children play in dumped waste as danger grows in Ext 8, Standerton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button