Local newsNews

Standerton se Professor Grapjas demonstreer pappa-liefde

Professor Grapjas kuier gereeld by REPLiKIDS, wat elke Sonsag in die REPLiKA saal gehou word.

Professor Grapjas is terug!

Vandeesweek het hy nog ’n interessante eksperiment wat handel oor pappas en hulle ontploffende liefde vir ons.

Vir hierdie eksperiment benodig jy:

• ’n 2l bottel Coca-Cola.
• ’n pakkie Mentos.
• ’n oop spasie buite die huis.

Professor Grapjas kuier gereeld by REPLiKIDS, wat elke Sonsag in die REPLiKA saal gehou word.


LEES OOK: Nog ’n eksperiment uit die aktetas van Standerton se Professor Grapjas


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button