Local newsNewsSchools

SHS redenaars dring deur na streekskompetisie

Michael Kalell het met sy toespraak die beoordeelaars beindruk en het op 5 Augustus aan die ATKV Redenaars se nasionale eindstryd in Goudini, Worcester deelgeneem.

Hoërskool Standerton het tans vier radikale redenaars wat op 23 Augustus aan die Mpumalanga streekeindronde by Hoërskool Oosterland gaan deelneem.

Clarissa Gerber (Graad 10) het by die interhoër-redenaars deelgeneem en het ’n A vir haar toespraak behaal.

Hanco van der Walt (Graad 10) het ’n A+ verwerf en dring deur na die eindronde. Marli van Vuren (Graad 11) het ’n A+ toespraak in die Afrikaans Moedertaal-kategorie verwerf.

Driaan van Niekerk (Graad 11) het ook ’n A behaal en gaan aan die eindsrtryeindstryd wat op 18 Oktober by Laerskool Concordia in Boksburg sal plaasvind.

Michael Kalell het met sy toespraak die beoordeelaars beindruk en het op 5 Augustus aan die ATKV Redenaars se nasionale eindstryd in Goudini, Worcester deelgeneem.


LEES OOK: SHS kondig nuwe leerlingraad vir 2026 aan


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button