Local newsNewsSchools

SHS hou groentjiekonsert

Weke se ontgroening en oefening het dié leerders voorberei om hul wenresep op die groot verhoog te deel.

Standerton Hoërskool het op 5 Februarie hul Graad Agt-klas van 2026 voorgestel met ’n groentjiekonsert. Weke se ontgroening en oefening het dié leerders voorberei om hul wenresep op die groot verhoog te deel.

Die leerders het al die bestanddele saamgevoeg om vir die gehoor die maaltyd van ’n leeftyd op te dien.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button