Local newsNews

Secunda VLU-vroue vier oorwinning

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 1 April by te woon.

Lede van die plaaslike VLU-tak het op 11 Maart vergader en aan ’n aktiwiteitsboekie gewerk. Hulle het ook kompetisie-artikels vir die streekskonferensie wat later vanjaar plaasvind, bespreek.

Die vroue het hul prestasies by die Hoëveldstreekkonferensie gevier met Rosa Black wat die meeste punte op ’n konferensie verwerf het en Lenell le Roux wat die tweede meeste punte verwerf het.

DieVLU se Secunda-tak is ook as die tak met die meeste punte aangewys.

Dié tak vergader weer op 1 April en belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Rosa Black by 082 586 9638.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button