Local newsNews

Groep vriende van Secunda samel wintersnagklere in

As jy betrokke wil raak, of nagklere of geld wil skenk, skakel Maritz by 076 645 4305.

Die Secunda-fotograaf en tuisskool-onderwyser, Idalet Maritz en ’n groep vriende, het reeds verskeie opheffings-projekte by die Kosmos Kinderhuis op Kriel aangepak.

Hul nuutse inisiatief was om vir elke ’n kind ’n kombers vir die winter te skenk.

Danksy skenkings vanaf die gemeenskap en ook Grip & Rip Gimnasium kon hulle dié doel bereik en gaan die groep op 23 Mei die komberse uitdeel.

Maritz wil nou ook vir elke kind ’n nuwe stel wintersnagklere uitdeel.

As jy betrokke wil raak, of nagklere of geld wil skenk, skakel Maritz by 076 645 4305.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button