Local newsNews

Standerton se VLU Vaalrivier-tak kom byeen

Belangstellendes is welkom om volgende vergadeirng op 9 Junie by te woon.

Vroue van die VLU se Vaalrivier-tak op Standerton het op 12 Mei aan huis van Gerda Büter vergader en geleer hoe om ‘Armimugrumi’-hekelwerk te doen.

Dié soort hekelwerk is een van die projekte wat die VLU-vroue vir volgende jaar se Suid-Afrikaanse VLU-kongres moet inhandig.

Hulle moet dan ’n diertjie of figuurtjie maak en die ‘Armimugrumi’-hekelproses toepas.

Die Vaalrivier-tak se volgende vergadering is op 9 Junie en belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Gerda Büter by 083 357 0719.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button