Local newsLocal sportStreeknuus

Cullinan domineer in wegholoorwinning teen Stanza

Cullies se eerstes het met 66–7 gewen en die tweedespan het hul teenstanders met 98–5 verslaan.

Cullinan Rugbyklub het die afgelope naweek ’n wegholoorwinning teen Stanza in die tweede ronde van die liga behaal.

Cullies se eerstes het met 66–7 gewen.

Cory van Rooyen het drie drieë gedruk, terwyl Lood Bezuidenhout as die sterspeler van die wedstryd aangewys is.

Stanza se tweedes het ook nie ’n kans teen Cullinan gestaan nie.

Die tweedes het van die begin tot einde oorheers en met ’n reuse sege van 98–5 gewen. Cullies-spelers Andrew Bezuidenhout en Jacques Last het elk drie drieë gedruk.


LEES OOK: Cullinan Rugbyklub begin liga op lae noot

LEES OOK: Skool maak unieke gordyne vir Cullinan Rugbyklub




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button