Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Du Preez van Wyk op Bronkhorstspruit hou eerste kaskar-kaskenades

Die leerders het hul oop op die gees- en spoedvraat-trofeë gehad.

Laerskool Du Preez van Wyk (Dupies) in Bronkhorstspruit se eerste kaskarwedren het op 12 Mei plaasgevind.

“Dit was ’n dag vol pret waaraan ouers, leerders en onderwysers deelgeneem het,” het Chrisna van der Vyver van die Dupies gesê.

“Leerders het hul bes gegee om die gees- en spoedvraat-trofeë te kon wen.”


LEES OOK: Laerskool Witpoort woon spoggeleentheid by




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button