Local news
Bejaardes geniet uitstappie na Sasol Secunda se wildskamp
Bejaardes bedank Sasol vir geleentheid.
Inwoners van die Terra Nova Aftree-oord is op 7 Junie bederf met ’n uitstappie na Sasol se wildskamp.
Hulle kon die volstruise, blouwildebeeste, sebras en ander diere in die wildskamp van naderby beskou.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




