CrimeLocal news
Hof vonnis oupa van Bethal tot 15 jaar tronkstraf
72-jarige is skuldig aan verkragting van sy kleindogter (5).

’n 72-jarige man van Bethal is op 28 Junie tot 15 jaar tronkstraf in die Secunda Streekhof gevonnis.
Dié man het sy kleinkind vandat sy vyf jaar oud is gereeld verkrag.
Dit het tydens skoolvakansies gebeur as die kleinkinders vir hul ouma en oupa gaan kuier het.
Haar ouers het dit in 2019, toe sy sewe jaar oud is, agtergekom en ’n saak oopgemaak.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



