Local newsSchoolsStreeknuus
Dellies bring die Valke ligabeker huis toe
Die liga se eindstryd het op 22 Julie by Hoërskool Stoffberg op Brakpan plaasgevind.
Hoërskool Delmas eerste rugbyspan het die Valke liga-trofee huis toe gebring. Die liga se eindstryd het op 22 Julie by Hoërskool Stoffberg op Brakpan plaasgevind.
Die span van Hoërskool Delmas het teen dié van Vereeniging Gimnasium op die veld gedraf.
Dellies se o15-span het teen Hoërskool John Vorster gespeel en het as naaswenners uit die stryd getree.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




