Local newsSchools

SHS skop skyfskiet af met byeenkoms by Morgenzon Landbou Akademie

SHS se o14-span het goud, silver en brons by die byeenkoms losgeskiet.

Hoërskool Standerton se skyfskietspan het hul eerste byeenkoms by Morgenzon Landbou Akademie met trots op 14 Februarie aangepak.

SHS se o14-span het goud, silver en brons by die byeenkoms losgeskiet.

Herman Wessels het in die o14-groep ’n eerste plek behaal.

Dewald van Rooyen het ’n tweede plek behaal en Anél Wessels ’n derde plek.

“’n Nuwe hoofstuk het aangebreek in ’n nuwe skyfskietverhaal wat geskryf gaan word,” het skoolhoof, Pierre Marais, voor die byeenkoms gesê.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button