Local news

Tiener sterf op trein by Val

Die 16-jarige seun van Pretoria is doodgeskok.

‘n 16-jarige seun is vanmiddag by die Boer en Britdag wat op Val, die kleinste dorpie in die land, plaasgevind het, dood.

Die seun het, na wat verneem word, saam met twee maats op ‘n trein se dak geklim en het doodgeskok.

Buiten die Rovos Rail-trein wat gestrand was op Val en gewag het vir onderdele, was daar ‘n ander trein ook gesien wat op ‘n ander treinspoor gery het.

Dit is nie duidelik op watter trein die seuns geklim het nie.

Hulle was deel van ‘n groep van Pretoria wat vandag die jaarlikse byeenkoms op Val bygewoon het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button