SchoolsStreeknuus
Loffies se redenaar-bekkies kry jem
“Baie geluk, ons is trots baie op elke deelnemer,” het Louise van Niekerk, hoof van Laerskool Eloff laat hoor.
Laerskool Eloff het onlangs hul senior redenaars bekroon.
Onder die gr. 4-leerders het Ricardo Henry die eerste plek ingeneem, Talsiha Langerman tweede en Ernest Rachman derde.
Onder die gr. 5-leerders was Kylie Bester eerste, Ntsako Risimati, tweede en in derde plek was Khanyisile Dladla.
Gr. 6 se gladde-bekkies was Carike Rachman, Ariana Langerman en Ricardo Eksteen.
Onder die gr. 7-leerders het Inge Gerber eerste geëindig, Nicole Fourie was in tweede plek en Steven Smit was derde.
“Baie geluk, ons is trots baie op élke deelnemer,” het Louise van Niekerk, hoof van Laerskool Eloff laat hoor.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



