LettersOpinion

Ons mis Johan Botha

Johan is nou in die hemel.

Dit voel soos gister, maar dit is reeds twee jaar gelede wat jy van ons weggeneem is.

My seun, Johan Botha, is op 14 Mei 2012 aan ’n hartaanval dood.

Jy was vir ons geleen hier op aarde en jou werk vir God was gedoen toe jy na jou hemelhuis toe is.

Jou plekkie by ons is leeg, maar die mooiste herinneringe het jy vir ons nagelaat.

Ons sal altyd jou liefde in ons harte koester en jy sal altyd in ons harte en gedagtes bly voortleef.

Jou reis was alleen soos deur ons Meester bepaal en wanneer ons eensaam en verlore voel, kyk ons na bo vir leiding en krag, so word ons smart versag.

Ons sal jou altyd mis ons Sonnyboy.

Marietjie en Johan Botha, Secunda.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button