
STANDERTON:
28 Maart. 11vm. IPS-kompetisie by die Standerton Buiteklub. Ligawedstryde gaan ook plaasvind. Skakel Johann Janse van Rensburg, klubkaptein, by 082 563 0322.
28 March. 8am. Standerton Bowls Club sponsored bowls day at the Standerton Bowls Club. Contact Maria Nel at 072 772 8450.
11 April. 3nm. Standerton Dekalb Rugbyklub se eeste ligawedstryd van die jaar teen Middelburg op Middelburg. Skakel mnr. Jakes Coetzee, voorsitter, by 071 120 591.
Dinsdae en Donderdae. 6.30nm. Standerton Ringtennisklub oefen by die Skouterrein. Skakel die woordvoerder, Bertus le Roux, by 082 925 0533.
Dinsdae en Donderdae. 6.30nm. Standerton Rugbyklub oefen by Hoƫrskool Vaalrivier. Skakel mnr. Jakes Coetzee, voorsitter, by 071 120 5918.
Woensdae en Saterdae. 2nm. Standerton Rolbalklub oefen by die Skouterrein. Skakel Maria Nel by 072 772 8450.
Tuesdays. 6pm. Standerton Marathon Club time trials at the Standerton Show Grounds. Contact Peter Daniel, chairman, at 017 712 5291.



