Local sportSport

Bethal verwoes Witbank

Die span speel weer op Saterdag, 20 Junie teen Ermelo op Ermelo.

Die plaaslike eerste rugbyspan het die Hurricanes van eMalahleni (Witbank) op Saterdag, 13 Juniein die stof laat byt en hulle 52-7 geklop.

Dewald Stander is die beste voorspeler van die wedstryd en Tommie Niemand is die beste agterspeler.

Izak Lochner en Tommie Niemand het elkeen twee drieë gedruk.

FC Labuschagne, Koos Baardt, Pietman Erasmus en Francois de Wet het ook drieë gedruk.

Waldo Bothma het met ses doelskoppe geslaag.

FC Labuschagne (0/21), Francois de Wet (0/19) en Gert Pieterse (0/19) neem op Dinsdag, 16 Junie aan die Puma-proewe deel.

Die span speel weer op Saterdag, 20 Junie teen Ermelo op Ermelo.

Skakel Jannie Burger by 072 547 2342.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button